Successfully reported
+25

Thirty on Cap

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Kaptein Proctor Street, Brandwag, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 012 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thirty on Cap is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike B&B-verblyf in Brandwag, 'n voorstad van Bloemfontein, bied. Die gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos lugversorging, 'n lessenaar, 'n haardroër, 'n TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis Wi-Fi verseker dat dit 'n briesie is om verbind te bly.

Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem en gesellig rondom die braai-areas verkeer. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, verskeie restaurante en wildkyk binne maklike bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Winfried L
5.0
Ek sal weer daar tuisgaan as ek weer in Bloemfontein is. Ja, ek het baie lekker gebly en het die gasvryheid van die eienaar baie waardeer.
Aug 2025
Werner D
5.0
Netjies en baie gerieflik. Die plek was baie skoon, netjies en gerieflik. Die ontbyt was baie lekker gewees en die gasvrou was baie vriendelik.
Apr 2025
Rykie F
Gesin met tieners
5.0
Gasvry. Netjies. Skoon. Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou. Sal weer daar bly.
Nov 2024
Lindie M
Gesin met tieners
5.0
Bitter mooi kamers, sagte beddegoed. Lekker knus en warm. Vreeslike mooi gastehuis met die beste diens! Als is mooi en laat mens sommer dadelik tuis v...
Sien meer
Jul 2024
Jody N
Besigheidsreis
4.8
Except for the water crisis, value for money. Excellent breakfast. One negative thing was that there was no water on my last morning of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elisia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 30 Kaptein Proctor Street, Brandwag, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Thirty on Cap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 012
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 012
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 012
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Kaptein Proctor Street, Brandwag, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2bf7827b7194863ebdacc577c6127c35b2255482ef7c56b3782be5f4f3d1506a6af2270f3c53a9b4b11c1c3afc98f0defc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 012 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 30 Kaptein Proctor Street Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1041001 26.2029035
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang