Successfully reported

Tholo Private Game Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tholo Private Game Lodge
Dit was lekker om julle te kon ontvang. Maak gerus weer so.

Lorinda W
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlike kuier in 'n pragtige huis en omgewing. Ons het baie lekker gebly! Goed toegeruste huis, met genoeg van alles. Die huis is pragtig en het baie lekker kuier areas. Alles baie skoon en netjies en goed versorg. Kamers is mooi en privaat. Dit sal 'n pluspunt wees as daar net rakkies in die storte is, om goed op te sit. Ons sal die lodge definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tholo Private Game Lodge
Dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te sien.

Charne J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Bitter lekker. Ons het 'n heerlike naweek gehad by Tholo Lodge. Ongelooflike uitsig en 'n lekker leefhuis. Ons het bietjie gesukkel met die oond, maar hulle was vinnig daar om ons te kom uithelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tholo Private Game Lodge
Baie dankie, Charne. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Marjan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker! Dit was 'n regte lekker slaap! Ons het dit uitermatig baie geniet. Heerlik so in die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tholo Private Game Lodge
Julle was lekke gaste. Kom kuier weer by ons!

Johann B
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Luxurious value for money. The accommodation exceeded all expectations. The unit is very spacious with every amenity you could possibly want. We were a large group with teenagers and a toddler. Everybody was entertained. The braai area, pool and jacuzzi are all well integrated and part of the house. The inside braai area and covered gas braai make cooking possible in any weather. The unit is completely isolated and is surrounded by beautiful nature. We had a fantastic long weekend and will definitely return. I would, however, recommend renting a vehicle or having a 4x4 if you are not planning to only lounge by the pool. The trek down the side of the mountain is very rocky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tholo Private Game Lodge
Hoop julle kom kuier weer Johann!

Philip K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Wonderlik, behalwe geen aanwysings om by die lodge uit te kom nie. Alles wonderlik, behalwe geen aanwysigings na die lodge nie. Dit is 30 minute van die hek af, op 'n grondpad sonder bordjies wat na verwys. Dit is selfs nie op die Mabalingwe-kaart nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tholo Private Game Lodge
Dankie vir jou terugvoer, Philip. Ons waardeer dit opreg. Hoop julle kom weer kuier. Sal probeer om die aanwysings duideliker deur te gee.

Pierre Francois D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Fantastiese wegbreek naweek saam kinders en kleinkinders in 'n mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly. Die huis kort egter basiese onderhoud soos bv. water wat baie stadig uitloop in die wasbakke en storte. Die storte benodig rakkies om bv. sjampoe op te kan sit. Die elektriese koppelings op van die ligte moet aandag kry. Oor die algemeen sal ek die huis aanbeveel, lekker ruim met goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Tholo Private Game Lodge
Hoop julle kom kuier weer Pierre.

Tiziana I
Kort verblyf
4.0
Des 2024

Our family enjoyed being together. The location and setting were lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elize D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Dames wegbreek. Tholo Lodge was fantasties. Die huis is ongelooflik mooi, groot en het alles wat mens nodig het vir enige wegbreek. Die eienaar, Lynette, was altyd beskikbaar en het ons op kort kennis met ekstras gehelp sonder enige probleme. Ons is verwelkom deur Andrew wat ons deur die huis geneem het en verduidelik het waar alles is en hoe alles werk. Daarna het hy selfs gehelp om ons voertuie af te laai en alles in die huis te neem. Andrew was ook ons persoonlike chef vir ontbyt Saterdagoggend en hy was vreeslik professioneel en vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die hele groep het dit geniet. Alles en almal by Tholo Lodge is ongelooflik en het ons verwagtinge oortref. Ons het 'n wildrit deur Mabalingwe self gedoen en nie deur Tholo Lodge nie. Ons gids het selfs van Tholo Lodge gehoor en het ook gesê dat hy net goeie dinge gehoor het van die Lodge. Hy het ook gesê dat hy Andrew ken en dat Andrew 'n baie goeie mens is. Ons sal beslis Tholo Lodge aanbeveel vir enige iemand. Jy sal glad nie spyt wees nie en jy kan verseker wees van 'n wonderlike wegbreek. Groete. WRB Dames.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tholo Private Game Lodge
Baie dankie Elize. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon he. Maak gerus weer so.

Rory T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Special, relaxing time with family! Tholo Game Lodge was a treat! Very private and set up for luxurious relaxation and entertainment. Staff were very helpful and friendly. Only complaint is we couldn't stay longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6155b4941b574fb6df4598e1bd82ab2c05f7a2c099b71de05e52834df6c6f729c9a7c9dd5301c268bbb761cdaf51ae37b2da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 21 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.789884047235 28.08675402127
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang