Thornwood
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R22 Sodwana Road, Site 11 Kuleni Game Park, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R6 700R6 030 per nag (plek vir 6) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Thornwood is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat wildpark, met wildspesies, staproetes en 'n verskeidenheid flora, fauna en voëlkykgeleenthede. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien daar 'n privaat swembad op die eiendom is.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bied 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Al 3 badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea het 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis sluit ook 'n eetkamertafel met ruim sitplek in waar gaste hul maaltye kan geniet. Die knus sitarea bied gemaklike sitplek, 'n verwarmer en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n groot houtdek met sitplek, sonstoele en 'n plonspoel. Die huis het ook 'n pooltafel, en gaste kan buite by die vuurput ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R22 Sodwana Road, Site 11 Kuleni Game Park, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R22 Sodwana Road, Site 11 Kuleni Game Park, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang