Successfully reported

Three Birds Country House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Seamus M
1 nag
5.0
Sep 2025

Fantastic comfortable. Very good. Fantastic house and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Definitely recommended. Stayed in the family room, loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvry, skoon en netjies. Baie lekker geslaap. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Mooi gastekamer met alles wat nodig is. Die Three Birds Country House se akkommodasie is baie goed ingerig en het 'n mooi interieur. Goeie kwaliteit linne en baie skoon! Ons kan dit hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Great place. Very luxurious. Great facilities. Loved the whole setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
1 nag
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld, sal hoogs aanbeveel. Netjiese en pragtige verblyf met 'n gemaklike bed en fantastiese badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekende waarde vir geld. Ons was aangenaam verras met die plekkie. Die dekor is keurig met kwaliteit linne en heerlike, ruim beddens. Daar is aan elke detail gedink om die verblyf luuks en aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petria S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Perfekte oornag of meer, uitstekende diens en waarde vir geld. Oornagverblyf was lieflik! Roxy (my Malteser) het net so lekker gebly. Die fasiliteit voorsien in baie meer as net die basiese akkommodasie - die sjerrie en aanbevole wyne (courtesy bar) is 'n lekker ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caronet P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Beslis die moeite werd om na 'n lang reis so te kan ontspan en snoesig te slaap. Smaakvol, netjies, gerieflik, huislik! Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgifIs0m7j9XHOAbEeZ7sd92OhnyeWOIO2dN2FTBhHWmCYESQN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 5 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.412053574348 23.948758291996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang