Three Birds Country House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Three Birds Country House is in die rustige dorpie Richmond in die Noord-Kaap geleë. Die instansie is gerieflik geleë binne maklike bereik van die N1 en is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Kaapstad en Johannesburg reis.
Die gastehuis bied 6 luukse suites, waarvan 1 'n gesinskamer is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapkamers beskik oor kwaliteit handdoeke sowel as linne, donsduvets en hipo-allergene kussings.
Al die kamers bevat 'n lugversorger terwyl 3 van die slaapkamers toegang het tot 'n binnehof wat dit ideaal maak vir troeteldiereienaars, asook gaste wat die Karoo-son of sterre in privaatheid wil geniet. Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi en moet te alle tye aan 'n leiband wees. Diere word nie op die meubels toegelaat nie.
Gaste word ook voorsien van gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 136
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Three Birds Country House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang