Three Decks
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 103 Mostert Street, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Decks is geleë in die kusdorpie Melkbosstrand, 'n pragtige kusdorpie bekend vir sy rustigheid, wye wit strand, watersport en Weskus-gasvryheid, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n kuswegbreek of 'n gerieflike verblyf naby Kaapstad.
Die akkommodasie bestaan uit 3 eenhede, geskik vir tot 6 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in Die Gesinskamer, Die Tuindek-suite en die Sonsondergangdek-suite. Al die kamers beskik oor gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede spog ook met 'n privaat dek vanwaar asemrowende see-uitsigte geniet kan word.
Three Decks is binne maklike bereik van baie gewilde plaaslike restaurante, die MyCiti-busstasie, Atlantic Beach Gholfbaan en 'n winkelsentrum, insluitend Pick n Pay, Woolworths, Clicks en baie ander winkels. Daar is ook 'n paar franchise-restaurante naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hano Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 103 Mostert Street, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Three Decks het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 103 Mostert Street, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang