Successfully reported
+15

Three Flags Apartments 16, 1A, and 3B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 347 Prince Alfred Street, Unit 16 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Three Flags Apartments 16, 1A en 3B bied selfsorg-ateljeeverblyf in die hartjie van Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Hierdie eenhede is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf in die Middellande.

Elke ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 'n stoeltjie. Die kamer het 'n rusbank, 'n TV en WiFi.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby plaaslike geriewe, insluitend restaurante, winkels en die Comrades Marathon House.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 347 Prince Alfred Street, Unit 16 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 347 Prince Alfred Street, Unit 16 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c6f8b8318ce3122472fe749ce9563a5442303747e3806cdd3d4b138ec2f3a2d89ec2d21739d13a61d2421920972365ed349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 347 Prince Alfred Street Unit 16 Three Flags 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6029896 30.3868815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang