Three Little Birds Guesthouse
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Adelaide Tambo Drive, Virginia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Little Birds Guesthouse is in Virginia, Durban-Noord, 'n kusstad in KwaZulu-Natal, geleë. Hierdie huis is meer as 80 jaar gelede gebou en behou steeds die meeste van sy oorspronklike argitektuur en knus kenmerkende sjarme. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Die gastehuis bied gaste die keuse van 4 individueel-gestileerde eenhede. Alle eenhede het lugversorging en toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas en broodrooster. Die eenhede beskik ook oor 'n slim-TV en gratis hoëspoed-WiFi. Verder is braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar.
Three Little Birds Guesthouse bied 'n buitelugvermaakarea vir gaste om te geniet. Gaste kan die Virginia Natuurreservaat wat oorkant die pad geleë is besoek, die dag by een van die verskillende strande aan die Noord- en Suidkus van Durban deurbring, of Glenashley en Umhlanga Promenade besoek. Daar is ook winkelsentrums en restaurante binne 1 tot 7 km van die eiendom af geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lee-Ann Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 162 Adelaide Tambo Drive, Virginia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Three Little Birds Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Adelaide Tambo Drive, Virginia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang