Successfully reported

Three Olives Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marizle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese diens. Baie lekker gebly! Vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida-Mari H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gerieflik, mooi. Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Hallo Lida-Mari, baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Groete tot volgende keer, die span hier by Three Olives Gastehuis.

Hennie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Was baie netjies en sal weer daar bly. Was baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Hallo Hennie, Dankie vir jou gewaardeerde resensie. Dit was lekker om jou weer te sien. Groete, Three Olives Gastehuis.

Vicky A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker gekuier en sal vir seker weer daar boek. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker aanbeveel vir enige iemand. Kamers is baie mooi en netjies. Die ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Hi Vicky, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons net so lekker om julle te ontmoet. Ons is bly julle het tuis gevoel en sien uit om julle weer te sien. Groete, die Three Olives span.

Annamarie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Vyfster akkommodasie. Baie dankie vir jou vriendelike ontvangs. Thank you so much for our lovely breakfast. Julle plek is 5 ster en gee 'n rustigheid vandat jy instap. Ek sal beslis weer by julle aandoen wanneer daar 'n geleentheid is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Hi Annamarie, baie dankie vir julle waardevolle terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle jul verblyf hier by Three Olives Gastehuis geniet het. Groete die Three Olives span.

Celia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Sal beslis weer daar gaan bly. Pragtige plek in veilige omgewing. Uitstekende diens. Heerlike ontbyt geniet. Gasvrou het uit haar pad gegaan om die blyplek aangenaam en gerieflik te maak, selfs gereël vir vervoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Baie dankie, Celia. Dit was vir ons net so lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom by Three Olives Gastehuis. Groete, die span by Three Olives.

Ilze S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Was lekker om by 'n plekkie te kom en dit voel soos jou huis! Alles op sy plek. Jy dink aan alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gasvry, home away from home. Fantastiese plekkie. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Baie dankie, Lynette. Ons is bly jy het lekker gebly by Three Olives Gastehuis. Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg, die Three Olives span.

Marinda P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig. Baie lekker en privaat gebly. Veilig met uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Hallo Marinda, baie dankie vir die mooi woorde. Ons werk hard om ons standaard hoog te hou. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, die span van Three Olives Gastehuis.

Riana L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal graag weer hier oornag. Ons sal Three Olives Guest House vir seker aanbeveel. Ons het heerlik gebly in pragtige akkommodasie en die volgende oggend 'n heerlike ontbyt geniet. Baie dankie aan Karin vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Liewe Riana Baie dankie vir die mooi resensie en dat julle weer gekies het om by Three Olives oor te slaap. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Winston Road and Ireland Avenue, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH581CdJ8DxGbsfHj01GXzudJUQCDbZFI5fL5b6xVVXjN49KKYF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Corner of Winston Road and Ireland Avenue Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.844616575455 28.154544263754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang