Three Olives Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Winston Road and Ireland Avenue, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Olives Guest House is in die pragtige woonbuurt Eldoraigne in Centurion geleë. Dié luukse gastehuis bied B&B en berei ook 'n tuisgekookte aandete op spesiale versoek voor.
Verblyf by Three Olives Guest House bestaan uit 5 individueel versierde kamers. Hierdie luukse kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n slim-TV, DStv-kyk, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
'n Engelse ontbyt word in die eetarea bedien. Braaipakke is beskikbaar om te koop om saam met die braaigeriewe te gebruik. Die gastehuis beskik ook oor 'n goed versorgde tuin, wasgoeddienste en gratis veilige parkeerplek op die perseel.
Die sonkragstelsel verseker elektrisiteit tydens beurtkrag.
Three Olives Guest House is naby Eldoraigne Village Winkelsentrum, Zwartkop Gholfklub, Irene Farm, Royal Elephant Hotel, Centurion Shopping, Unitas Hospitaal, Midstream Hospitaal, Zwartkop-renbaan en ander besienswaardighede binne 'n 5 km-radius.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Corner of Winston Road and Ireland Avenue, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Three Olives Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Winston Road and Ireland Avenue, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang