Successfully reported
+38

Three Rivers Lodge

  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Three Rivers Lodge is 'n goed bewaarde geheim wat rustigheid bied en is naby die florerende sakesentrum van Vereeniging geleë.

Elke kamer bied 'n en suite-badkamer, HDTV, gemaklike ekstra-lengte bed, 'n haardroër, kamerkluis en tee- en koffiemaakgeriewe, en komplimentêre hoëspoedinternettoegang.

Wasgoedgeriewe is beskikbaar, 'n daaglikse kamerdiens en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Die 16 executive-kamers en wittebroodsuite is almal geleë in die privaat toeganklike piazza-area wat toegerus is met 'n eksklusiewe sitkamer en buitesitarea, die perfekte plek om 'n boek te geniet. Die pragtige dekor en meubelstukke wat uit Italië ingevoer is, gee hierdie verblyf 'n outentieke Italiaanse gevoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Webmaster Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 52 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Gaste dink Three Rivers Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArVFR2LFsROORzKuhmCbPafpK9UHjcrypUaDe4ChxEychvsQB9h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 52 Golf Road Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.663442866251 27.967200279236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang