Successfully reported
+87

Three Thymes Inn

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria East, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Three Thymes Inn bied veilige en bekostigbare oornagverblyf op 'n kleinhoewe in Pretoria-Oos.

Die kothuise is individueel gemeubileer met 'n koninggrootte-bed (ekstra lengte) en het en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Die sitarea beskik oor 'n slim-TV met Netflix en gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe en komplimentêre WiFi wat op die hele perseel beskikbaar is.

Die dubbelkamers is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed (ekstra lengte) en het en suite-badkamers met 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan van braaigeriewe gebruik maak.

Veilige en ruim, goed beligte parkeerplek is naby die eenhede beskikbaar. Die eiendom is naby die meeste trou-venues in die Tierpoort-, Bashewa-, Bapsfontein- en Grahamweg-omgewing. Vir die avontuurlustiges is daar Grootfontein MTB Park en Acrobranching oorkant die pad. Gaste is ook naby die Woodlands Winkelsentrum, die Rietvlei Natuurreservaat en plaaslike winkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Izak G
5.0
Fantasties A tot Z. Privaatheid, ongelooflik lekker kos, gerieflik.
Jul 2025
Marius B
Saam met vriende
5.0
Eenheid was baie goed ingerig, met kwaliteit as ondertoon. Perfekte gasvrou met baie vriendelike en behulpsame personeel. Verblyf het vir seker my ver...
Sien meer
Jun 2025
Lizelle D
5.0
Netjies, skoon, bederf. Ek het my ouers bederf met 'n naweek weg. Hulle terugvoering was dat Nicky wonderlik was en hulle so tuis laat voel het. Hulle...
Sien meer
Mei 2025
Elmarie H
5.0
Netjies, skoon en rustig. Baie netjies, skoon en rustig. Ons sal weer daar gaan bly.
Apr 2025
Kari B
Gesin met klein kinders
5.0
Great find in the middle of Gauteng. Lovely place to spend the night. Everything is in place and in order. It was very comfortable. Tha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 28B, Tierpoort, Pretoria East, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Three Thymes Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 095
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 095
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria East, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eab081896560d787205f1b42457f647ed84b7b65e2342261b57d88ffd79f50786115b35950717830fa3b7e4e2545c4ae5ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Plot 28B Tierpoort 0035 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.89668988649 28.389604021984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang