Successfully reported
+11

Thula at Connor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Connor Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Thula at Connor is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste en dit is naby verskeie geriewe geleë.

Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolf.

Die leefarea het 'n enkeltbed, 'n dubbelslaapbank, asook 'n TV met volledige DStv. Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste op versoek gereël word.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Thula at Connor is naby Loch Logan Waterfront en Mimosa Mall, Mediclinic Hospitaal, kolleges en die universiteit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hettie J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan, veilig en oor genoeg spasie. Sal weer daar oorslaap. Heerlik ruim en daar is alles wat jy nodig het. Die dubbel stort was 'n eerste en...
Sien meer
Okt 2025
Henry W
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd lekker om by Anjé te bly. Altyd lekker om hier tuis te gaan. Vriendelike gasvrou.
Jul 2025
Tjokkie B
Saam met vriende
5.0
Lekker geslaap! Baie lekker gebly. Vriendelike dame.
Mrt 2025
Alfred W H
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal en gerieflik. Baie goed geleë met al die benodighede wat mens benodig. Baie lekker stort.
Nov 2024
Milene M
Gesin met tieners
5.0
Beautiful accommodation. Beautiful room and lovely hosts. Thank you so much, we really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 17 Connor Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Thula at Connor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Connor Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYmE2NjU3LTdjYTYtNDk4OC04Njg1LTYwMzM5ZjI2MjU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 39 5 1 5 17 Connor Avenue Westdene 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.101512039206 26.209093658254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang