Thula at Connor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Connor Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Thula at Connor is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste en dit is naby verskeie geriewe geleë.
Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolf.
Die leefarea het 'n enkeltbed, 'n dubbelslaapbank, asook 'n TV met volledige DStv. Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste op versoek gereël word.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Thula at Connor is naby Loch Logan Waterfront en Mimosa Mall, Mediclinic Hospitaal, kolleges en die universiteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Connor Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Thula at Connor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Connor Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang