Successfully reported
+26

Thula Moya Luxury Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Bokmakierie Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thula Moya Luxury Cottage is in die rustige omgewing van Phalaborwa geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal vir gesinne of 'n groep vriende is.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met moderne geriewe soos 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is 'n lapa en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Thula Moya Luxury Cottage word deur welige tuine omring om 'n rustige atmosfeer te verseker. Dit is ook naby die Krugerwildtuin waar gaste die streek se wild en natuurskoon kan verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 12 Bokmakierie Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Bokmakierie Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6718491e0a3cf6319a31a034cfc04038cfa93aa99e3bd2ff4d2cfa13d0b95c6fb205d284f872560b1881d13ed84dd41224e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 12 Bokmakierie Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -23.927742196788 31.151864865676
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang