Thunzi Bush Lodge & Country Lodge
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed, wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank in die kombuis en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en gratis WiFi. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die inheemse woud en vleiland. Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting. 
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank in die kombuis en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi kos ekstra, maar die WiFi by ontvangs is gratis. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die inheemse woud en vleiland. Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting. 
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n toonbank in die kombuis en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. WiFi kos ekstra, maar die WiFi by ontvangs is gratis. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die inheemse woud en vleiland. Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting. 
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die chalet met lugversorging is gerieflik gemeubileer vir 4 persone en bestaan uit 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond/konveksie-oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-koffiemasjien en selfsorg-maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV met geselekteerde DStv-kanale, Netflix en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n privaat oordekte balkon en 'n houtvuur-warmbad met skouspelagtige uitsigte oor die inheemse woud en vleilande. Gaste het toegang tot onderdak-braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ekstra matrasse is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Kontak asb. die eienaars vir meer inligting. 
Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Kredietkaartbesonderhede moet met aankoms aan ontvangs voorsien word as sekuriteitsmaatreël vir breekskade.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet voor inklok oor die toestand van die pad navraag doen, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Maitland Road, Thunzi Bush Lodge, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang