Successfully reported

Thwane Bush Camp

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mariet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekend! Awie, Linda & Reinhardt het ons met ope arms ontvang! Het heerlik gebly, plekkie was ten volle toegerus met alles en Awie en Linda het ons soos familie laat voel. My seuntjie het lekker saam hulle seun gespeel en dit was heel gesellig! Ek sal definitief weer daarheen gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Thwane Bush Camp
Middag Mariet, Baie dankie vir die terugvoer, dit was heerlik om julle hier te hê en julle seuntjie was regtig 'n fees om te hê, die mannetjies het omtrent lekker gespeel. Ons sien uit na julle volgende besoek. Mooi daggie Linda en Awie

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Was 'n heerlike wegbreek. Heerlik gebly, baie rustig en stil. Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Puik! Linda en haar man dra jou op jou hande. Ons kamp was terug soos in ou dae wat luuksheid betref. 'n Ware juweel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Epic off the grid environment. If you enjoy the magnificent silence of the Free State and off the grid camping experience, this is the best spot. The higher up off the grid spot exceeded my expectations to be totally remote and reset our souls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Thwane Bush Camp
Hi Jeanine. Thanks for the review; we really appreciate it and are glad that you enjoyed the nature here with us. Next time, you can have a look at the suite or our family package. Have a great day! Linda and Awie.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was 'n lekker kamp met gasvrye en opregte gesinsmense. Die kampterrein was lekker weggesteek in die bos. Die sterre het ons vergesel. Die gasvryheid is verwelkomend en die mense hier het 'n hart vir hul medemens. Die natuur daar is verbasend en daar is baie aktiwiteite op die perseel. Kom vars die staproetes is lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Thwane Bush Camp
Baie dankie vir die terugvoer Gerhard. Dit maak ons harte warm om sulke mooi woorde te lees, baie dankie aan julle dit is altyd lekker om nuwe gate te onmoet. Ons het 'n "saying" Arriver as guests and leaf as friends". Hoop om julle weer te sien. Groete Awie en Linda

Shaw B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Lekker plek! Ons het in die Thwane Bush Camp tuisgegaan in 'n tent. Die tent het sy eie yskas gehad, asook 'n ketel, braaiplek en kombuisware. Ons het net opgedaag met hout, kos en klere. Die kinders het lekker geswem en ons kon rondstap. Die tent was knus en die beddens gemaklik. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Thwane Bush Camp
Hallo Shaw, baie dankie vir die review. Ons is baie bly julle het dit so baie geniet by ons en hoop om julle weer spoedig te sien. Ons is konstant besig om die kamp beter en gemaklikker te maak so hierdie terugvoer bewys aan ons dat dit wat ons doen in die regte rigting wys. Groete Awie, Linda en die Thwane span

Marais B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitstekende kampterrein. Vriendelik en gasvry. Pragtige natuur vir kamp en ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Thwane Bush Camp
Baie dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Linda

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2023

Ongelukkig, nie waarde vir geld nie. Tent was nie mooi skoongemaak nie. Spatsels teen die tent in die badkamer en spinnekopwebbe orals in die hoeke. Daar is nie gesê dat daar geen krag is nie. Daar is groot gate in die tent se deur en die zip het nie gewerk nie. Die volgende dag is dit nie skoongemaak nadat daar gesd is dat die verblyf elke dag skoongemaak word nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tracey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

So peaceful. Good for your soul and mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Thanks for a wonderful weekend away! Thanks for making our stay a wonderful weekend away. Thank you for your good service and friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Thwane Bush Camp
Hallo Madeleine, dankie vir die review. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Steenkampsberg, Parys District, 25 km from Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd342b9744e7371214edb1fabd17842057d2e2e5f4da9742d62a2ad82464a1c02a0e853ea1648e4668c1d8338b6cbbb920377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R395 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Farm Steenkampsberg Parys District 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.920633364072 27.294848655754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang