Thwane Bush Camp
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Steenkampsberg, Parys District, 25 km from Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R395 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die heuwels van die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied, sal jy Thwane Bush Camp vind, 'n eksklusiewe safari-styl tentkamp wat gerieflike en bekostigbare verblyf bied. Die boskamp is geleë op 'n plaas met 'n verskeidenheid wild soos wildebeeste, blesbokke, rooihartbeeste, sebras en springbokke. Doendinge sluit bergfietsry en voëlkyk in, terwyl die gewilde Meteoriet-staproete op die plaas begin en 'n 12 km gemerkte roete beskikbaar is.
Volledige spysenieringsdienste kan voorsien word vir groepe van meer as 10 mense indien vooraf gereël. Boonop is 'n swembad beskikbaar vir gaste om te gebruik en daguitstappies kan ook gereël word.
Thwane Bush Camp bied ook die eksklusiewe Donga trou- en konferensielokaal en Stone Chapel, almal op dieselfde plaas geleë, en kan ook spanbou-aktiwiteite vir korporatiewe groepe verskaf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Steenkampsberg, Parys District, 25 km from Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Thwane Bush Camp het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Steenkampsberg, Parys District, 25 km from Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang