Successfully reported

Thyme Wellness Spa and Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Nathan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Worthwhile. Will soon book a return ticket. Too short. Loved the views. Super friendly staff. An employee by the name of Christian was awesome. I changed his name to Mr. Delivery. His service delivery was great. Amenities were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful. Ons verblyf was baie lekker met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles was uit die boonste rakke en 'n groot bederf! Dit was 'n fantastiese verblyf met ongelooflike waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag
4.6
Okt 2025

Baie lekker fasiliteite en omgewing. Die verblyf is altyd lekker en dankie aan die Gastehuis bestuurderes wat my ma se verjaarsdagoggend spesiaal gemaak het met ons cappuccinos.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan D
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2025

Wonderful. Too short due to minimum funds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Felt free and as is, people very helpful and friendly like the quietness great facilities must say. The indoor Jacuzzi was nice and private, and the outside jacuzzi as well nice and clean, and save liked the room service enjoyed it and cleaning took place at good and regular times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

We had a lovely weekend away. Definitely the place for you and your spouse for some quality time. The guesthouse has two swimming pools and two Jacuzzis available to use for their guests during their stay for entertainment. As well as a braai area. There is a spa if you would like to have some treatments done. They also serve a lovely breakfast. The staff is so welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantasties. Dankie. Ons het ons verblyf geniet vandat ons gestop het tot ons vertrek het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Uitstekende diens en vriendelike personeel. Baie goeie diens en vriendelike personeel. Het gebruik gemaak van die spa, ''couples massage'' en was baie tevrede. Enigste iets wat aandag kan geniet is die ontbyt, dit kan teen die tarief beslis verbeter word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Baie lekker. Het die verblyf geniet. Almal was baie gaaf en hulpvaardig. Ons het heeltemal welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 A.P. Burger Avenue, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486095825e8db0ef7ab4f78034d9cbd0348e41c1c68b3b7c33b193eab73ac693a3bb5aed5518821feababf79eaa37ab1ec36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 19 A.P. Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.88379 18.58936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang