Successfully reported

Tibani Nature Reserve Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Renee Eloise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome. Die rustigheid en diere is goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beautiful, peaceful, great host, stunning scenery, great outdoors! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Tibani Nature Reserve Campsite
Thank you, Claire. We have loved having you and your friends at Tibani. Also, thank you for the improvements feedback. We have implemented your recommendations, and we appreciate the feedback.

Clarissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastiese geriewe, ligging en briljante kommunikasie! Ons verblyf by die Tibani kampeerterrein was só aangenaam. Alles was netjies en baie skoon – van die ablusiegeriewe tot die staanplekke self. Dit is duidelik dat daar baie moeite gedoen word om die terrein goed te onderhou. Wat veral vir ons uitgestaan het, was die uitstekende kommunikasie van Sanet. Van begin tot einde was sy vriendelik, hulpvaardig en het sy seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Ons sal beslis weer hier kom kamp en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Tibani Nature Reserve Campsite
Hallo Clarissa Dis so lekker om so 'n pragtige resensie te ontvang. Ons deel graag ons pragtige natuurskoon en dierelewe op Tibani met ander mense. Julle is beslis weer baie welkom.

Wian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very peaceful getaway, worth every penny. The stay was great; it was a nice, relaxing environment and everything is as advertised, if not better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Tibani Nature Reserve Campsite
Thank you, Wian. Your review means a lot to us. We are happy that, although your stay was short, it was a very pleasant experience.

Julie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Great. A fantastic campsite with perfect ablutions and beautiful stargazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Tibani Nature Reserve Campsite
Thank you, Julie, for your review. We appreciate your feedback and we are happy that you have enjoyed your stay.

Sebastiaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Het die kuier baie geniet, dankie Sanet. Dit was 'n lekker naweek. Kampterrein en ablusie was skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Tibani Nature Reserve Campsite
Hallo Sebastiaan Dit was 'n groot plesier om julle weer te verwelkom by Mongoose kampplek. Sien uit na julle volgende besoek.

Oscar V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Heerlik, rustig, privaat en baie lekker oulike kamp plek. Tibani is 'n heerlike kamp plek en pragtig en stil. Fasiliteite is skoon en netjies en Sanet het ons baie vriendelik ontvang. Die warmwaterbad is hout honger en ek stel voor 4 na 5 sakke hout vir 'n naweek. Daar is baie dubeltjies en ek sal dus nie kamp met opblaas matrasse aanbeveel nie. Die swem is heerlik, onthou jou sonbrandolie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ouberg Pass, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed69573ed5a8a828ff276210b99507f1c76060bab9e234f1a112a22a0ab6fafe2371858d77e07501cb72edc2d017e19fd646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Ouberg Pass Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -33.75299 20.25762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang