Successfully reported

Tides 15

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Eloise H
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Aangename tyd. Dit is 'n baie gerieflike wooneenheid. Toegerus met die basiese. Lekker stil omgewing. Loopafstand van see en winkel. As jy wil wegbreek uit die stad, jou foon afskakel en 'n lekker boek lees, is dit die plek vir jou. Nie geskik vir ouer mense wat nie trappe wil klim nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Wonderlike vakansie! Baie goeie ontvangs van Sandra. Baie netjiese mooi woonstel met alles in wat jy benodig. Lekker stoep vir braai en kuier terwyl jy jou kinders kan sien in die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Protea Road, Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd21957be82645b7ca6258f9e663c875464a025a800d4c2edea80f40900979073bc19d2f9e4fec655f076fbe264cda02537f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 90 Protea Road Tides 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.7947488 20.0446986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang