Tides 15
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Protea Road, Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tides 15 is 'n smaakvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Struisbaai, Wes-Kaap. Dié woonstel kan tot 6 gaste gemaklik akkommodeer wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die woonstel beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitkamer lei deur 'n balkon met 'n sitplek en braai-area waar gaste saam maaltye kan kook.
Die kompleks bied 'n groot swembad met omheining asook 'n tuin vir kinders om in te speel.
Gaste kan die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum of die Quoin Point-vuurtoring besoek, en die verskeie staproetes in die omgewing verken soos Spookdraai-voetslaanroete, of Rasperpunt-voetslaanroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 90 Protea Road, Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Tides 15 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Protea Road, Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang