Successfully reported

Tides 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronald L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Weekend stay with friends. Adri welcomed and assisted with an additional parking space. Also provided us with firewood. Really felt welcomed in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
So glad you enjoyed your stay! Please come again soon!

Almay W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik, stunning, waarde vir geld. Baie lekker, alles was perfek gewees. Baie pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Baie dankie vir jul ondersteuning en die goeie resensie! Kom asb. weer!

Brigitte S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Exceeded expectations. The accommodation was perfect—beautifully decorated and even more stocked with amenities than I had anticipated. It was spotless, with stunning furniture and everything you’d expect from a beach house. It’s within walking distance to the beach, and the setting is ideal, nestled among other units. We felt very safe throughout our stay. The outdoor braai area was perfect, with spacious lawns to enjoy. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Thank you so much for the lovely review. I am very glad you enjoyed your stay. Hope you come again soon!

Ansie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlik daar gekuier! Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Dankie, hoop om julle sommer gou weer te sien!

Mark V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Highly recommend. Lovely comfortable stay. Situated within walking distance of the beach. Very safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Very nice and neat guests, will host them again anytime!

Lizelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Excellent. Excellent stay, perfect place for a family of four. Host was super helpful and assisted immediately when we had queries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Thank you for the lovely review, hope to host you again soon!

Wesley P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Was very nice. Except the pool that was a let down. Dirty and green. Could not use. Very nice place. Well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
I am terribly sorry about the pool. It was reported to the body corporate and they have in the meantime fixed it. I hope you will come again to be able to use the pool as well.

Celeste L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lekker kuier in die hart van Struisbaai. Lieflike woonstel met vriendelike diens. Woonstel was baie netjies en beddens slaap heerlik. Die twee badkamers is 'n bonus. Tides 4 is stapafstand van die hoofstrand. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Baie dankie! Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Janine A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

10/10 vir alles! Die woonstel is skoon en netjies. Daar is alles wat jy sal benodig en meer. Die eienaar het ons goed verwelkom en self akkommodeer met ekstra versoeke. Ek gaan beslis weer na hierdie plek vir ons volgende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Baie dankie vir die goeie resensie! Dankie ook dat julle sulke netjiese gaste was, hoop om julle weer te sien, julle is altyd welkom!

Tinka S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Heerlike wegbreuk. Tides 4 het alles wat jy nodig het weg van jou huis, selfs gratis WiFi. Plek is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Dankie Tinka! Bly julle het jul verblyf geniet! Hoop om julle weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 120
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 120
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 120
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Protea Road, The Tides 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a765053e27c938164145f400b68069453fc299f80b45979d4672023cbbfa9fc030a44c2dd0f3606b188dac246ae6156619a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 90 Protea Road The Tides 4 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.794736 20.044685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang