Tide's Whisper
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Fourie Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tide's Whisper is 'n pragtig opgeknapte oornagkamer op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in Hermanus. Dit is sentraal geleë en is ideaal vir sakereisigers en paartjies.
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kamer het 'n sitarea met 'n slim-TV met Netflix, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en noodsaaklike eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die privaat binnehof ontspan en die vars seelug en 'n gemaklike bankie geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Alhoewel die kamer op die eienaar se perseel geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rochelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 25 Fourie Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Tide's Whisper het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Fourie Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang