Net 'n Bed
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Tierberg, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R799 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Net 'n Bed bied gemaklike oornagverblyf in die hartjie van Aerorand, Middelburg. Dit is ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek, sowel as vir sakereisigers.
Die oopplan-kamer bied slaapplek vir tot 4 gaste met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word vir gerief voorsien.
Die eiendom word aangedryf deur 'n sonkragstelsel, wat verseker dat gaste nie deur beurtkrag beïnvloed word nie. Geriewe sluit in toegang tot 'n gedeelde verhitte swembad en veilige parkering in 'n toesluitmotorhuis. Die eenheid is gerieflik geleë ongeveer 5 km vanaf die N4 en minder as 2 km vanaf 2 winkelsentrums met gewilde restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Evert Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 10 Tierberg, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Net 'n Bed het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Tierberg, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang