Boonsteplaas Farmstay
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n aparte privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Son verhitte warm waterstelsel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiek word toegelaat nie. Diere mag nie sonder toestemming of toesig gevoer word nie. Die natuur moet gerespekteer word – geen rommelstrooiing of skade aan die omgewing of wildlewe nie. Hekke moet te alle tye toe gehou word. Rook word nie in die kamers toegelaat nie. Gedurende hoë brandrisiko-periodes kan braaivleisvure beperk word. Maaltye is teen 'n bykomende koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eenheid beskik oor 'n gemaklike dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste kan die unieke bekoring van 'n vuurverhitte waterstelsel geniet, wat 'n knus en outentieke bosveld-atmosfeer skep – perfek vir natuurliefhebbers en paartjies wat 'n rustige, rustieke wegbreek soek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiek word toegelaat nie. Diere mag nie sonder toestemming of toesig gevoer word nie. Die natuur moet gerespekteer word – geen rommelstrooiing of skade aan die omgewing of wildlewe nie. Hekke moet te alle tye toe gehou word. Rook word nie in die kamers toegelaat nie. Gedurende hoë brandrisiko-periodes kan braaivleisvure beperk word. Maaltye is teen 'n bykomende koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: P124-1, Nooitgedacht Farm, Swartruggens, 2835, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang