Successfully reported

Tierhoek House & Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Martie K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

'N heerlike uitspannaweek in die stilte van Tierk. Baie dankie aan die webtuiste, die huis en cottage was heerlik ruim vir 'n familie van 8 mense. Die plaas bied geleenthede vir fietsry, stap in die berge, ontspan langs die swembad en vele aandjies om die braaipit en kuiers in die lekker ruim kombuisarea. Ons het heerlik gerus! Dankie aan die eienaars se gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek van A - Z! Net eerstens: Ons het nie in Tierhoek House gebly nie, maar in die Pepper Tree Cottage. Dit was ongelooflik en ons het die beste naweek gehad! Die eenheid is baie privaat, gemaklik, intiem en perfek vir twee mense (met honde!) 'n Heerlike binne-kaggel hou die koue buite, terwyl daar ook 'n buite-braai (onderdak) is, plus nog 'n "boma"-tipe braai/vuurmaakplek onder die boom. Die uitsigte is pragtig, en mens wil net op die stoep sit en niks doen. Die klein plunge pool is perfek en privaat (meer vir die somer). Die kamer en badkamer was ruim genoeg, en die bed met kussings gemaklik, met lekker leesliggies. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gaan stap op die staproetes, en geen probleme van bobbejane gehad nie. 'n Perfekte wegbreeknaweek-plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Afglee verblyf in 'n pragtige omgewing. Tierhoek was 'n belewenis! Afgelee, stil en rustig. Net die pragtige natuur, berge en sterrehemel om jou. Die fasiliteite was goed en alles is daar wat jy mag nodig kry. Ons het veral die swembadjie en die buitestort baie geniet. Ons sal beslis teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Netjiese huis. Die huis is groot en baie mooi versorg. Daar is 'n paar mooi staproetes op die plaas. Die omringende berge is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Alison & Bruce
Tierhoek House & Cottage
Dear Christo We are so pleased you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon. The Tierhoek Team

Andre R
Kort verblyf
3.6
Okt 2025

Dit was 'n goeie keuse en die natuur help altyd met rustigheid. Die fasiliteit was puik, en daar is van alles. Die omgewing is regte natuurlewe en dit was aangenaam. Die pad is bietjie 'n uitdaging, maar dit is in die berge en die views is baie mooi. Die cottage by hoofhuis se WiFi ontvangs was swak. Die res van ontvangs was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Lekker. Baie mooi omgewing en alles in huis wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liesel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Stunning getaway spot. We had a wonderful time at Quince Cottage. Has everything you need. All information is provided, attention to detail is evident. We loved it so much, we are already talking about our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

So 'n mooi ligging. Stil en rustig. Die huis is goed toegerus en so netjies. Die perfekte plek om weg te kom van al die geraas maar tog naby genoeg aan die wynplase in die omgewing. Ons het heerlik gebly in Quince Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison & Bruce
Tierhoek House & Cottage
Dankie vir die mooi kommentaar, Quince cottage is 'n baie spesiale plek. Jy is nooit so ver van 'n fantastiese wynmakery in en om Robertson nie. Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom. Die Tierhoek-span.

Marianna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lieflike, rustige naweek. Ons het in Peppertree gebly en dit was lieflik. Daar is alles wat jy nodig het vir die verblyf en die bitter groot bad het die beste uitsig. Hulle het die lekkerste staproetes en dan in die aande het ons verstom na al die sterre gestaar. Die huis is baie privaat en is perfek vir 'n romantiese 'mamma pappa naweek' of 'n plek waar jy net vrede kan vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alison & Bruce
Tierhoek House & Cottage
Dankie vir die mooi kommentaar. Die bad is des te beter om na die berguitsig te kyk. Ons deel graag Tierhoek en sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Die Tierhoek-span.

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Asemrowend mooi. Jy, die natuur en niks anders. Ongelooflike mooi huisie (Stone Cottage), baie privaat met uitsigte wat ek nog nooit ervaar het nie. Die uitsig oor die dam was baie besonders. Moet net nooit jou verkyker by die huis vergeet soos ons nie. Heerlik gestap met ons hondekinders wat dit net so geniet het. Ons het dit so geniet dat ons, ons mid-week bespreking met 'n dag verleng het. Ons gaan beslis weer terug. Dankie Bruce en Alison dat julle hierdie wonderlike plek met ons gedeel het. Ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alison & Bruce
Tierhoek House & Cottage
Dankie vir die mooi kommentaar, Stone cottage is 'n baie spesiale plek en ons is mal daaroor dat jou diere ook lekker gekuier het. Die Tierhoek-span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison & Bruce Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 42

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb95a0732b95a664fd1ef9a29b95b88cd8afdc0f39406bf614dd846fa404073d2bd0488154053053f1041bd7eab29b0fdb529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 Noree Road Tierhoek Organic Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.712203020972 19.789458811283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang