Successfully reported

Tiervlei Farm Accommodation

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Edie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tiepiese Karoo gasvryheid. Heerlik, sal dit weer doen. Uitstekende gasvrou, skoon huis, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

We will be back. Clean. Spacious. Had all the necessities we needed. Amazing stars. Amazing walks. Wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilletje N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Stilte en sterre! Ons het die Karoo stilte en sterre vreeslik geniet. Ons siele kon beslis herlaai. Niks fancy nie, bare basics, maar het niks meer nodig gehad nie. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesica D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing mooi - Karoo op sy beste. Ongelooflik mooi! Anja is 'n uitstekende gasvrou! Rustig stil - plek vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

This is your dream place if you like quiet, farmhouses, and wide open spaces. Tiervlei Farm Accommodation is an absolute gem! If you like quiet, wide open skies, and farmhouses, then this is your dream place. The host was so kind and warm. Absolutely everything you need is provided for a comfortable self-catering stay. One can walk for hours in the beautiful surrounding veld, relax, and wind down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Tiervlei Farm Accommodation
Dankie Ray, vir jou boodskap. Bly julle het die Karoostilte geniet! Dankie vir julle! Karoogroete, Anja

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Tiervlei Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMzZjOTI2LTkwZWQtNDk1OS05M2JlLWExMzU5MDlmMmFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Tiervlei Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -31.245241593509 21.923475265503
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang