Successfully reported

Tiffany's B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Atom O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Perfek. Perfekte ligging en die gesins eenheid was ruim en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie vriendelik en hulpvaardig. Was puik. Dankie vir heerlike koffie, beskuit en groot bakkie druiwe bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARILIZE
Tiffany's B&B
Thank you kindly for your rating, we here at Tiffany's enjoy having guests like you here at our property. We love meeting new customers daily. Baie dankie vir julle kuier en hoop om julle gou weer te sien. Bless you.

Ben D
1 nag
5.0
Jun 2024

Lekker eet, lekker krieket gekyk saam met die ander gaste, lekker geslaap. Heerlike, cozy opset. Gasvrou vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie lekker. Ruim, skoon, en vriendelike mense. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2025

Teleurstellend. Nee. Die webtuiste het aangedui dat daar "housekeeping" sal wees, maar ons was in kennis gestel dit moet aangevra word. Die WiFi was "non-existent" gedurende ons besoek. Op aankoms was die reëlings vir die 2 kinders gemis. Die restaurant was nie oop nie. Die perseel is in die mark met "For Sale" borde duidelik sigbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Wilana B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Gerieflik, gemaklik, kos was heerlik1. Goeie en vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARILIZE
Tiffany's B&B
Baie dankie Wilana, hoop ons sien julle weer.

Wilma V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie gemaklike en rustige plek. Heerlik gebly. Rustig en skoon woonplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARILIZE
Tiffany's B&B
Dankie Wilma, so bly julle het julle slapie by ons geniet.

Myron P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Dit was baie lekker, veral die ontbyt. Dit sal beslis weer my verblyf wees in Sedgefield.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag
4.2
Jun 2024

Splendid, homely service. It was splendid. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelik, bekostigbaar, rustige atmosfeer en veilig. Baie snoesig, vriendelike diens, skoon, netjies en die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal weer kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

MARILIZE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Egret Street, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA332d3d14e6e6c620bacd5a3a818c81fab333ea1dd453ce10826965ad15a2644340651025e50630bb44c99be42ee9e2496dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Egret Street Meedingsride 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.018985614762 22.815469338029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang