Successfully reported
+35

Timberly

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Swart Street, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Timberly is 'n selfsorg-eenheid in Tergniet, 'n stil kusdorpie op die Tuinroete, 22 km vanaf Mosselbaai, halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is op die eienaar se eiendom maar het sy eie ingang en toesluitparkeerplek vir 1 voertuig. Bo-eenheid.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het.

Die eenheid lei na 'n lieflike dek-area met 'n tafel met banksitplek en gasbraaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louise S
5.0
Wonderlike verblyf aan die Kaapse suidkus. Lekker! Timberley is die beste selfsorg verblyf ooit!
Nov 2024
Gill D
Saam met lewensmaat
5.0
An exceptional stay whether you choose to 'recharge your batteries' or go exploring. Peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Annette S
5.0
Baie rustige omgewing, stapafstand na tidal pool, vriendelike gasheer en -vrou. Heerlik. Lieflike plekkie. Alles wat jy nodig het.
Okt 2024
Tobie D
5.0
Dit was fantasies. Meer woorde is nie nodig nie. Dit was die perfekte plekkie. Dit was fantasies. Die plek is naby die see en naby alles wat nodig is....
Sien meer
Aug 2024
Paula A
Saam met lewensmaat
5.0
Timberly is die beste akkommodasie ooit! Die akkommodasie was lieflik! Perfek skoon, keurige dekor, dit het gevoel of ons in 'n 5ster hotel gebly het!...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 13 Swart Street, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Timberly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Swart Street, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5244af9798bcac58a901a7889b798cdc9f9dca2bfae40572e4fe809fdae00b69a9ba14dbeb10700c1ebfa0587dc1263dbe47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 13 Swart Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072583895503 22.183024139881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang