Successfully reported

Timoak

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Fasti B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Uitstekend! Netjies en modern. Ons verblyf was fantasties! Kommunikasie met die gasheer was uitstekend. Moderne en netjiese plek. Foto's op die webtuiste is 100% akkuraat. Plek het alles wat 'n mens nodig het. Timoak sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie, Fasti. Jou resensie is ons trots! Groete, Morne

Charles J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie netjies, bekostigbaar en gerieflik! Baie netjiese en gerieflike plek, wat baie goed toegerus is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Dankie Charles. Ons gaste maak alles die moeite werd! Lekker dag verder.

Zelda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Veilige en netjiese plekkie. ‘n Veilige en netjiese plekkie. Naby restaurante en winkels geleë. Was vriendelik deur Morne ontvang en was verras met ‘n bederfie vir my man se verjaarsdag. 2 Groot slaapkamers met genoeg komberse en ‘n fan vir ons dames met die hot flashes. Sal definitief Timoak aanbeveel as jy ‘n slaapplekkie in Jeffreys soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Hi Zelda. Dit was net ʼn plesier om julle oor te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete. Morne

Karin S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Pragtige woonstel, netjies, skoon, veilige parkering en vriendelike gasheer. Ons kan Timoak beslis aanbeveel. Die woonstel is pragtig toegerus, uiters netjies en skoon in 'n rustige omgewing met veilige parkering. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Groete by die huis.

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

5 ster akkommodasie. Was baie vriendelik ontvang deur Morné, kan Timoak definitief aanbeveel, is 'n pragtige woonstel in 'n rustige omgewing, baie skoon, netjies en veilige parkeering. Daar is alles wat jy nodig het en meer, ons het die naweek vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Hi Elaine. Bly julle het die tyd by ons geniet. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Morne

Gerrit N
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Easy accommodation recommendation for visit to Jeffreys. Well received on arrival by host Morne, quick to check in, good in communication before arrival. The flat was squeaky clean, necessities were provided which was a big help on the first night of arrival. Quiet location, walking distance to Kabeljous and access to the beach for a swim. Safe parking provided and everything necessary for a good stay. Will book again next time I am travelling to Jeffreys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Morne
Timoak
Thank you for the kind review. Glad you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Kind regards, Morne

Wendy C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Oase van vrede. Timoak is altyd 'n oase van gerief vir my. Tinus is die beste gasheer, jy voel so welkom en het altyd die lekkerste bederfies wat verblyf nog meer spesiaal maak. Ek neem elke jaar vriende saam en hul praat ook net met lof. Dankie, bou so voort, jy is 'n seën vir ons almal. Timoak is in 'n stil en rustige buurt en jy bly net lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie. Dit is altyd lekker wanneer gaste vriende word. Groete

Lukas K
1 nag
5.0
Sep 2024

Superskoon, netjiese en gerieflike eenheid teen 'n bekostigbare prys. Baie netjiese eenheid wat goed toegerus is. Daar is letterlik aan alles gedink deur hierdie gasheer, wat duidelik die behoeftes van sy gaste eerste stel. Veilige toesluitparkering was beskikbaar agter 'n elektriese hek en die eenheid is omhein met hoë mure. Beddens was gemaklik en linne was van goeie gehalte. Die kommunikasie was goed en tydens ons verblyf is ons privaatheid gerespekteer. As gereelde reisigers vind ons baie oulike eenhede, maar selde een soos hierdie, waar letterlik alles perfek was. Ek kan aan geen negatiewe kommentaar dink om te gee of raad aan die gasheer oor hoe hy kan verbeter nie. Baie dankie, vir die moeite om ons verblyf so gemaklik moontlik te kon maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie, Lukas, vir jou tyd en moete om so 'n mooi resensie vir my te gee. Ek is bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ek probeer altyd streef om my beste te doen vir my gaste. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Morne

Karin K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Beslis eerste op my lys as ek weer Jeffreys besoek. Dit was uitsonderlik en niks het gekort nie, en die diens was uitstekend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Baie dankie Karin. Bly julle het lekker gekuier en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang. Groete Morne.

Lorna K
1 nag
5.0
Jun 2024

Hierdie selfsorg eenheid is by uitstek dié netjiesste nog. Ons het heerlik gebly en baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Timoak
Dit was net 'n plesier om jou te ontvang, Lorna. Baie dankie vir die spesiale geskenk. Ek sal altyd aan jou dink as ek daarna kyk. Mooi loop. Groete, Morne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6003, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245a0642bbbc9b19b9713869640d81940693f13ab804989820498e3343eaa9b50e5cd9e84144d7b12148129b7c22ac262c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 45 5 1 5 27 Wonderboom Crescent Wavecrest 6003 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01675033036 24.921078682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang