Successfully reported
+25

Tinley Blue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Oceanview Road, Tinley Manor, 4430, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tinley Blue is 'n selfsorg-gesinsvakansiehuis in die kusdorpie Tinley Manor, aan die Noordkus. Die vakansiehuis lê op 'n steil heuwel en bied asemrowende see-uitsigte vanaf die dek en leefarea.

Hierdie eksklusiewe meervlakkige huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping geleë en is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers is op die onderste verdieping van die huis en albei is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die vierde slaapkamer is van die motorhuis af en het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het lugversorging en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Die volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n opwasarea. Aan die een kant van die aangrensende leefarea maak stapeldeure oop na die vermaaklikheidsdek wat oor die see uitkyk.

Aan die ander kant van die leefarea lei trappe na 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en veerpyltjiebord. Dit lei na 'n tweede omheinde vermaakarea, wat 'n plonspoel en 'n prieel het wat die braai-area dek. Die huis spog met 'n ruim motorhuis wat tot 5 motors kan akkommodeer.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 81 Oceanview Road, Tinley Manor, 4430, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tinley Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Oceanview Road, Tinley Manor, 4430, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24db467f14a435bb8256b9149b2123c14ffa0ac46003f407b92cbd936268f7ad1e9f1f91c0c01104e3f2091c6793da2395b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 81 Oceanview Road Tinley Manor 4430 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.448852 31.284708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang