Successfully reported

Tinley Manor Beach House

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.0
Eloise G
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Great view, great Jacuzzi, very sweet housekeeper. We had a great stay. The Jacuzzi was our absolute favourite! And the housekeeper is a sweetheart. I wanted to take her with!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2024

It was good. It was lovely; however, the air con in the living area doesn't work, and it was very hot. The WiFi hardly took our own WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette M
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Pragtig, netjies en gasvry. Pragtige uitsigte van die see, jacuzzi is 'n plus plus. Decor van die eenheid is baie mooi, huis is skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Tinley Manor Beach House
Thank you so much for your positive review. We greatly appreciate it. Looking forward to hosting you again sometime. Regards, Jacqueline

Aldi V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2025

Mooi uitsig. Ons het lekker vakansie gehou en die plek het 'n mooi uitsig. Onderhoud is lanklaas gedoen in terme van skuifdeure wat nie een behoorlik toemaak nie. Ons het ook die eerste 3 aande sonder ligte in die sitkamer en eetkamer gesit. Dis 'n kort stap na die strand toe, maar vir enige iets anders moet jy ry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Jacqueline
Tinley Manor Beach House
Hallo Aldi, Dankie vir jou terugvoer. Ons doen gereeld opknappingswerk en het 2 maande terug weer binne en buite uitgeverf. Dinge roes so vinnig, maar ek sal spoedig aandag gee aan die skuifdeure. Aangaande die ligskakelaar: toe ek daarvan bewus gemaak is, het ek dadelik iemand gereel om die skakelaar vir julle te vervang. Jammer dit was 3 dae, ek was nie bewus nie. Ek is bly julle het darem die uitsig geniet. Groete. Tinley Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Lagoon Drive, Tinley Manor, 4431, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc727a3ecf27e41604d402fc7669522a8e0af48f26d66f2468b8b189239e6c32d42c5c77de755a258b7995b8eb4fa38150aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 139 Lagoon Drive Tinley Manor 4431 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.453922041452 31.282036789549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang