Tiny Home in Tranquil Garden in Sandton
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 21:00 - Adres: 34A Nola Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
- Vanaf R660 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tiny Home in Tranquil Garden in Sandton is in 'n privaat tuin geleë en bied die ideale verblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger wat sentraal geleë akkommodasie soek.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste kan die groot lapa met braaigeriewe geniet en gebruik maak van die swembad. Die eiendom is gerieflik geleë naby die snelweg, Mall of Africa, Woodmead-winkels en Sandton City.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 34A Nola Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 21:00 - Adres: 34A Nola Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang