Tiny Home on Hesketh
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 97 Hesketh Drive, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Tiny Home on Hesketh bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n privaat eenheid met sy eie dek, ideaal vir ontspanning. Die eiendom is gerieflik geleë 5.9 km vanaf Pietermaritzburg Lughawe en naby Maritzburg College, St Charles, St Johns, Epworth, winkelsentrums, Comrades House en Pietermaritzburg Gholfbaan.
Die eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en kan omskep word in 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi en 'n werkspasie.
Gaste het ook toegang tot spa-dienste op die perseel, veilige parkering agter elektriese hekke en CCTV-sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 97 Hesketh Drive, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 97 Hesketh Drive, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang