Successfully reported

Toeka se Dae

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Alrico A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Expectations were met It was quite as we preferred and did met are expectations and will recommend to others also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Gaan weer. Baie pragtige plekkie. Goed toegerus. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Oudtshoorn se netheid het opgeval.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie rustig en lekker. Baie lekker gekuier. Eienaars fantastiese mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing. Enjoyable. Fun for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie lekker gekuier. Ons het die atmosfeer en oudhede in die huis baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Plattelandse gasvryheid op sy beste teen 'n bekostigbare prys. Ons het die naweek van 10-12 Okt die Meiringspoort halfmarathon buite De Rust gehardloop en in Oudtshoorn by Toeka se Dae gebly. Uit die staanspoor is ons hartlik ontvang deur die gasheer en gasvrou wat geen moeite ontsien het om ons welkom te laat voel nie. Die huis en kamers is smaakvol gemeubileer met oudhede wat jou laat terugstap in tyd. Ons het heerlik daar gebly en kan Toeka se Dae beslis aanbeveel vir enige reisiger wat Oudtshoorn en omgewing wil verken. Dit is plattelandse gasvryheid op sy beste teen 'n bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dane C
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Value for money. Ons het baie lekker hier gebly oornag. Woonplek alles wat jy sal nodig kry, selfs braaigeriewe en 'n klein swembad. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Rand Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvAM4A3VlSIpCX0DduLKnjr1M5wx2I7qb6eDWosxQ4mv7h6pf21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 74 Rand Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.591214079383 22.212968214622
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang