Successfully reported
+25

Toeka se Dae

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Rand Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Toeka se Dae bied verblyf in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo langs die bekende Kaapse Roete 62. Dit is ideaal vir reisigers wat, op pad na hul bestemming, op soek is na oornagverblyf.

Daar is 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV in die sitarea, asook 'n braai-area.

Oudtshoorn spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld en kan by verskeie plase in die omgewing besigtig word. Ander besienswaardighede sluit die Kangogrotte en die Klein-Karoo-wynroete in. Aktiwiteite sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry en tennis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alrico A
Gesin met klein kinders
5.0
Expectations were met It was quite as we preferred and did met are expectations and will recommend to others also.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mariaan S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Gaan weer. Baie pragtige plekkie. Goed toegerus. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Oudtshoorn se netheid het opgeval.
Mrt 2025
Yolanda M
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig en lekker. Baie lekker gekuier. Eienaars fantastiese mense.
Jan 2025
Charlene C
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Enjoyable. Fun for kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Dries L
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gekuier. Ons het die atmosfeer en oudhede in die huis baie geniet.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 74 Rand Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Toeka se Dae het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Rand Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvAM4A3VlSIpCX0DduLKnjr1M5wx2I7qb6eDWosxQ4mv7h6pf21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 74 Rand Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.591214079383 22.212968214622
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang