Successfully reported
+35

Tofinho Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tofinho Beach Road, Praia Do Tofo, Inhambane Province
  • Vanaf R420 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tofinho Beach House bied gemaklike verblyf, geleë op die duine van Tofinho-strand in Praia Do Tofo. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.

Gaste het 'n keuse tussen 1 Gesinseenheid en 2 Ateljee-eenhede, elk met hul eie privaat ingang en privaat badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n draagbare waaier, muskietnet en 'n privaat patio met sitplek. Die gesinseenheid het sy eie privaat kombuisie, terwyl die ateljee-eenhede gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuis.

Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike braai-area, 2 paadjies na die strand, 'n buitestort en 'n gedeelde wasmasjien. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met maklike toegang tot Tofo-strand aan die ander kant van die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Ligging

  • Tofinho Beach Road, Praia Do Tofo, Inhambane Province
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 420
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 420
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tofinho Beach Road, Praia Do Tofo, Inhambane Province
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdccf3a54b6c175c036314a7f4300f84ce65fd636098adef1bd9435c74f465cda3061b4b8b441649a23c8c9fd9639dd96604d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 3) Tofinho Beach Road Praia Do Tofo Inhambane Province 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.859490384544 35.550448894501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang