Successfully reported

Tolbos @ Wolfkop Nature Reserve

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ian E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Blissful breakaway. Tranquil, beautiful nature. A place to have a peaceful, relaxing breakaway. Would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunley U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties! Absoluut fantasties, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie goeie ervaring. Wonderlike uitsig op die berge. Baie gerieflik. Luukse badkamers. Kaste in die kamers sal 'n welkome toevoeging wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Fantastiese plek in die natuur, sou nog langer wou bly! Wat 'n fantastiese plek. Ons verwagtinge oortref! Die Hot Tub is 'n absolute bederf en die huisie is so mooi ingerig! Die plek sal my beslis weer sien! Sal graag al die Hiking Trails wil kom doen!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey L L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Great accommodation with stunning views. Thoroughly enjoyed our time at Wolfkop Nature Reserve. The hot tub was easy to get going and a great treat overlooking the valley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustige wegbreek, vir seker aan beveelbaar. Ons het baie lekker gebly. Ons stel net voor dat daar matjies by die storte aangebring sal word. Die hoofslaapkamer se badkamer se stort mors water tot in die kamer in.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudene C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Truly enjoyed the getaway. My friends and I had a lovely weekend getaway here. The cottage was very nice — clean, well-equipped, with everything we needed. The bathrooms were big and comfortable, and the location was ideal with spectacular views. We especially loved the hot tub, which made up for the cold weather! Breakfast in the steep area with those incredible views was a real highlight. The only downside was that the WiFi didn’t work during our stay, which was a bit disappointing. Overall, we really enjoyed our stay and would definitely recommend this place to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Tevrede. Tolbos is 'n pragtige en mooi geleë plek. Héérlik tot laat aand op die stoep gesit. Mooi en netjies ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Leandre C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Asemrowend! Ons het die tyd vreeslik geniet. Bo verwagting rustig. Die swembad het ons laat aande gered van die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 55

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 180
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 180
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 180
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Street, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb457f71abef1e7818cae55e4e8ab5474c6e2796e8de1a2895d384236c7fd338af1ee2ec50655301c49aa50c090c4e2b0a95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Keerom Street Wolfkop Nature Reserve 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6430967 19.0372572
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang