Successfully reported
+14

Tolbos @ Wolfkop Nature Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Street, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 180 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tolbos @ Wolfkop Natuurreservaat is 5 km vanaf Citrusdal, aan die voetheuwels van die Cederberge, een van 8 kothuise op 'n 450 hektaar reservaat. Dit spog met ongelooflike uitsigte oor die Olifantsriviervallei en 'n skottel buitelugaktiwiteite, en is die perfekte plek om van die gewoel te ontsnap.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai en 'n houtbrandbad wat die perfekte plek is vir gaste om saans met 'n skemerkelkie te ontspan. Hierdie patio lei af na 'n plonspoel vir daardie warm somersdae.

Terwyl hulle op die reservaat is, kan gaste sterrekyk sonder die ligbesoedeling of 'n verskeidenheid dierelewe van duikers tot ystervarke en skilpaaie sien. Afhangende van die tyd van die jaar, is daar verskeie blomme in blom. 'n Kano is te huur by Wolfkop Kampering.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ian E
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful breakaway. Tranquil, beautiful nature. A place to have a peaceful, relaxing breakaway. Would recommend it to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sunley U
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Absoluut fantasties, baie lekker!
Feb 2025
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaring. Wonderlike uitsig op die berge. Baie gerieflik. Luukse badkamers. Kaste in die kamers sal 'n welkome toevoeging wees.
Jan 2025
Leandre C
5.0
Asemrowend! Ons het die tyd vreeslik geniet. Bo verwagting rustig. Die swembad het ons laat aande gered van die hitte.
Des 2024
Talita V
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese plek in die natuur, sou nog langer wou bly! Wat 'n fantastiese plek. Ons verwagtinge oortref! Die Hot Tub is 'n absolute bederf en die hui...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 55

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Keerom Street, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tolbos @ Wolfkop Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 180
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 180
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 180
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Street, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb457f71abef1e7818cae55e4e8ab5474c6e2796e8de1a2895d384236c7fd338af1ee2ec50655301c49aa50c090c4e2b0a95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Keerom Street Wolfkop Nature Reserve 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6430967 19.0372572
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang