Tolbos Backpackers
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Bird street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R460 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tolbos is 'n huis in Worcester wat omskep is in rugsakreisigerverblyf, so gaste sal absoluut tuis voel en alles is tot hul beskikking om hul verblyf so gerieflik as moontlik te maak.
Gaste kan kies tussen gemengde slaapsale en privaat kamers met stapelbeddens. Die Sunrise Kamer 1 en die Big Sunny Slaapsaal is gemengde kamers wat per bed bespreek word en die Sunrise Kamer 2, 3 en Sunset Kamer 4 is privaat kamers wat vir 'n groep bespreek kan word. Die stapelbeddens is pasgemaak sodat dit groot is. Al die beddens is deur die plaaslike Instituut vir Blindes gebou.
Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar en daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea met DStv, gratis WiFi en 'n braaiplek.
Die bekende Roete 62 begin op Tolbos se drumpel. Dit is ook net 5 minute van die winkels, banke en treinstasie af waar gaste op die Boland Blitz kan klim vir 'n daguitstappie na Kaapstad.
Alkohol word nie op die perseel toegelaat nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Hector Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3 Bird street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Tolbos Backpackers het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Bird street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang