Successfully reported
+20

Tolbos Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Bird street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tolbos Backpackers is 'n huis geleë in Worcester wat in 'n rugsakreisigers akkommodasie fasiliteit omskep is sodat jy steeds tuis sal voel en alles het wat jy nodig het.

Gaste kan kies tussen gemengde slaapsaalkamers of privaat kamers wat uit stapelbeddens bestaan. Die Sunrise Kamer 1 en die Big Sunny Dorm Room is gemengde kamers wat per bed verhuur word, en die Sunrise Kamer 2, 3 en Sunset Kamer 4 is privaat kamers wat aan groepe verhuur word. Die stapelbeddens is pasgemaak met baie spasie. Al ons beddens is plaaslik deur die Instituut vir Blindes gebou.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike kombuisgeriewe, 'n gedeelde leefarea met DStv, gratis WiFi en 'n braai-area.

Die bekende Roete 62 begin sodra jy by jou voordeur uitstap. 5 minute se stap bring jou by winkels en banke, of die treinstasie waar die Boland Blitz jou vir die dag na Kaapstad sal vervoer.

Geen alkohol word op die perseel toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Hector Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 Bird street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tolbos Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Bird street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf0e57bbe6afedd9e242c8caf2af1fcfdc6e50b7e0b06e30eb5e3c07fe1296a695893213b357a7b65146c5e1e703324a899c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 46 5 1 4 3 Bird street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -33.640248009257 19.447017393848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang