Successfully reported
+47

Toll Inn Guest Farm

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Toll Inn Guest Farm bied gemaklike akkommodasie in selfsorg-eenhede in die tolhekwag of stalle wat deur die tolkompleks gebruik is gedurende die laat 1800's. Toll Inn Guest Farm is 10 km buite die klein dorpie van Aliwal-Noord geleë.

Akkommodasie bestaan uit smaakvol versierde suites. Al die slaapkamers het toegang tot 'n patio buite en is toegerus met 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Beperkte, gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe, braaihout en veilige parkeerplek. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar en moet vooraf bespreek word.

Toll Inn Guest Farm is die ideale bestemming vanwaar jy die omliggende area kan verken wat aktiwiteite soos staproetes rondom die plaas, visvang, swem in die Kraairivier en wandelinge al langs die rivier insluit. Die manjifieke sandsteenbrug met 6 pilare wat in 1881 gebou is, is nou 'n nasionale monument wat die ingang na The Inn beskerm. Die pad wat voor die hoofhuis verbyloop was eens die roete vir swaarbelaaide waens van vervoerbestuurders wat hulle produkte na die bergstreke van Herschel, Lady Grey, Barkly East en Rhodes geneem het en daarom moes hulle die brug oorkruis nadat hulle die aand by The Old Inn oorgebly het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Ronel B
5.0
Baie genotvol. Baie vriendelike gasvrou, puik fasiliteite, netjies, rustig en baie veilig. Sal beslis weer daar oorbly.
Aug 2025
Robin S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en interessante omgewing. Ons sal weer soentoe gaan, baie lekker omgewing.
Des 2024
Catherine F
Saam met lewensmaat
5.0
Net die plek vir 'n lekker wegbreek. Baie gawe mense gaan uithul pad om jou welkom en gemaklik te laat voel en dis absoluut pragtig daar. Dankie Charm...
Sien meer
Sep 2024
Mart-marie P
Saam met vriende
5.0
Net die regte plek om te rus en te herlaai voor jy verder ry! Heerlik! Lekker warm geslaap, so mooi daar! Charmaine doen soveel moeite om almal tuis t...
Sien meer
Sep 2024
Jeandri L
Saam met lewensmaat
5.0
Historiese omgewing. Spesiaal! Baie goeie diens en bederf met heerlike bottel rooiwyn. Dankie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Toll Inn Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8HgSwK5URJxhB9pndAjSLWlHHMF9kyZu4TvkkWP8KZPMq87n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 R58, Lady Grey Road 10 km's out of Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.736450685323 26.783169718583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang