Successfully reported
+29

Tomkati Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride 34 Wildlife Estate, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Vanaf R9 990 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tomkati Lodge is in die hartjie van Dinokeng se Groot Vyf Wildreservaat geleë en is 'n vakansiehuis in Hunters Pride Wildlife Estate en is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed elk wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die slaapkamers is toegerus met lugversorging, 'n lessenaar en kasspasie vir gaste se bagasie. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Boonop is 'n privaat sjef beskikbaar om jou maaltye voor te berei. Die sitkamer en eetarea het sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV in elke kamer en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Vir gaste se plesier spog die huis met 'n binnebraai, 'n kroegarea, asook 'n pooltafel.

Buite het die gaste toegang tot 'n dek en 'n swembad met pragtige uitsigte oor die bosveld. Die huis beskik ook oor 'n buitebraai sowel as 'n vuurput met sitplek, wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy oor die landgoed uitkyk. Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste, en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tomkati Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hunters Pride 34 Wildlife Estate, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Tomkati Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 990
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 990
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 9 990
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride 34 Wildlife Estate, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacaeaa0b7f1b8849b60c2744854758f4d7fe558ac7447bb7233134aa06dee9a15b5da9c1ae3ca5e0ccb0a599731656969d87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 990 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Hunters Pride 34 Wildlife Estate Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33475451232 28.377993203577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang