Successfully reported

Tom's Place Resort

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Verna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ongelooflik, salig, rustig, vrede vir jou siel. Dit was uit die boonste rakke. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Geen klagtes. Sal weer oorbly. Baie rustig en lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Ons het heerlik gekuier. 40 km van die huis af. Gevoel soos 'n regte vakansie. Te heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mare S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Tevrede met diens. Kamers skoon en netjies. Kamers is skoon en netjies, maar baie ouderwets. Kan doen met nuwe gordyne, beddegoed en kussings. Stortkop kort ook ontkalking. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthiena C
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Lekker maar vasgevang in jou huis. Die plek is lekker maar jy kan nie uitgaan nie. Die plek is vol miere wat jou byt. So ons kon net nie uitgaan nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Okt 2025

Ok, niks wow nie. Plek is netjies, bietjie oud en verwaarloos. R3500 vir 2 aande vir agterste chalets waar ons nie eers die dam kon sien nie, is bietjie duur vir wat jy kry. Aircon se remote werk nie, yskas dreun heel nag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tharina G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Die nodigste was daar. Glad nie luuks nie maar skoon. Ja, basies net oornag want ons was by 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Corma M
1 nag
4.0
Sep 2024

Sal weer gaan. Mooi. Baie goeie nagrus gehad. Netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ryan G
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2024

Goed vir oornag stop maar fasiliteite kort opknap. Stort in chalet 15 kort aandag. DStv werk nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 525
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 525
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Oom Tom 2931, Off the N1, 25 km south of Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7122fcdcb2b719c423e3d7e434d4a527038d9839b569a919250e87ba474612d519f9624c55e408a4a75b6b864e13ed0ca5ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag (plek vir 4) 59 5 1 4 Farm Oom Tom 2931 Off the N1 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.411955826939 26.133803129196
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang