Top floor Sunset
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 29 Queens Rd, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 272 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Top floor Sunset is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die lewendige woonbuurt Seepunt. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie en gaste kan ook Kaapstad se naglewe ervaar.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank en 'n gastetoilet met 'n toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Dit lei na die etenstafel geskik vir 4. Die sitarea het rusbanke, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die skuifdeure lei na die balkon met sitplek.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
        
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 29 Queens Rd, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 29 Queens Rd, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang