Successfully reported
+31

Top House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kerk Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dié luukse B&B bied verblyf in 'n stil ligging in Ladybrand. Die gebou is een van die oudste huise in die dorp met 'n lang en interessante geskiedenis.

Top House Bed & Breakfast bied die sakepersoon en toeris 'n gerieflike kamer om in te rus en te ontspan. Ons spog met 5 dubbelkamers, almal en suite, met DStv en internettoegang.

Geniet ons plaasontbyt in die eetkamer waar jy feitlik die grammofoon kan hoor en aanvoel en die ou gesin wat ure lank voor die kaggel weggesels.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Ons bedien smaaklike ontbyte, en baie goeie restaurante is in die nabyheid. Ons is net 18 km vanaf die Lesotho-grens en bied The Mountain Kingdom met sy majestueuse berge, die indrukwekkende Katzedam en waterskemaprojek, sneeuski, abseil, ponieritte, 4x4-ritte en meer. Ons is net drie minute se stap van die gholfklub en gimnasium af. Ladybrand bied ook plaaslike kunstenaars, staproetes en geskiedkundige plekke in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Trys P
5.0
Gawe behulpsame gasvrou. Vriendelike gasvrou, skoon, netjies.
Des 2024
Rozanne S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag op pad na Pretoria. Baie gasvry, veilig en mooi. Die ontbyt was heerlik!
Nov 2024
Werner S
5.0
Ideale oornagplek vir enkelreisiger waaraan alle behoeftes voorsien word. Baie vriendelike ontvangs en spoedige, doeltreffende inligting oor verblyfop...
Sien meer
Okt 2024
Hilda B
Saam met vriende
5.0
Gasvryheid en ouwêreldse sjarme. Heerlike huislike ontvangs vanaf ons gasvrou - wonderlike ou sandsteen gebou met gerieflike kaners en warm komberse. ...
Sien meer
Sep 2024
Henriette E
Saam met lewensmaat
4.6
Geen probleme gehad, sal Top House aanbeveel. Ons het lekker gebly, skoon en netjies, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zanalee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 1 Kerk Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Top House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kerk Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NzRkYzUyLTU1NjAtNGY1MC1hY2Q5LTgwNjJiNTk1MzkwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 1 Kerk Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.200765007358 27.453911304474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang