Topanga 26
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 107 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R790R672 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Topanga 26 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo Beach, Margate. Die kompleks is ideaal geleë binne 300 meter vanaf Uvongo-strand, en naby restaurante en winkels in die area.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens; hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende leefarea het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder, en lei na die balkon wat 'n gasbraaifasiliteit het om te gebruik.
'n Toegewyde motorafdakparkeerplek is aan hierdie eenheid toegewys. Die kompleks het 2 gemeenskaplike braai-areas en 2 swembaddens waartoe gaste toegang het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 150
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 107 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Topanga 26 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 107 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang