Topanga 31
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Topanga 31 is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks, geleë in Uvongo, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 volwassenes, 4 kinders en 1 baba. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n bababedjie, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daarbenewens is 4 kindergrootte matrasse beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n ontbyttoonbank en 'n sitarea met 'n TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste kan ontspan op die balkon en toegang hê tot die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 76 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang