Topanga 33
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 78 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R780R702 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Topanga 33 is 'n gerieflike tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo aan die Suidkus. Dit is stapafstand vanaf Uvongo-strand.
Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Beide slaapkamers het 'n plafonwaaier.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n etenstafel en het stoele. Die leefarea het 2 rusbanke en 'n platskerm-TV. Daar is 'n Openview-dekodeerder en gratis WiFi.
Die kompleks spog met 2 swembaddens, 'n gemeenskaplike braai-area, pragtige tuine en onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 414
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 78 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 78 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang